Ons doen elke 6 weke `n nuwe kontinent.
Hier is die bladsye wat ons gebruik het.
Jy kan self besluit of wil jy hê dat die kind moet verf, inkleur, natuurlike materiaal inplak, die prentjie uitsny ens.
Elke kind kan dit ook anders doen volgens sy ouderdom en vermoë.
Kanada
Meksiko
VSA
Hoop dat julle dit net so baie sal geniet soos ons.
Hier is `n paar fotos waar ons die werk gedoen het:
Wow,, dit is fantasties uiteengesit!!!
ReplyDelete